Lulas in my mooie Yzerfontein

Lulas Food Yzerfontein


Baie oulik eetplek basies op die Yzerfontein see, perfekte plek om te gaan eet na n lekker dagie by die see. Heerlike vars seekos, die kinders love hulle 'bubblebread' pizzas en daar is watermond steak, burgers en ribs vir die vleiseters. So iets vir elkeen se smaak.

Yzerfontein self is vir my so n mooi dorpie aan die weskus, perfekte dag kamp plek met skoon toiletgeriewe by die see en klomp eet opsies naby.

Comments