Congo Wildlife Ranch in Outshooren

Almal ken hierdie plek as "Die Krokidil Park" in Outshooren, ek was daar seker 25jaar terug toe ek self n kind was, dit is een van daai plekke wat jy tenminste eenkeer in jou lewe besoek. Dit was n full circle moment vir my en my man om ons kinders hierdie park te gaan wys en hopelik sal hulle eendag hulle kinders daar heen neem.
Vandag staan hierdie park bekend as Cango Wildlife Ranch met nuwe eienaars en n verskeidenheid wilde diere. Die park het nogal baie verander in n baie goeie manier buiten die diere is daar n resturant, klein winkeltjies, gedeeltes wat uitgehuur kan word vir partytjies en speel plek vir toddlers en selfs spesiale encounters met van die diere. 
Die tourgidse is baie bekwaam, vriendelik en ingelig. Dit was verskriklik intresant en lekker om van die diere te hoor, geskiedenis van die plek en mees belangrikste om memories te maak met ons kinders. Making Memories is vital, dis regtig eintlik al wat ons ons kinders kan gee.  Cango wildlife ranch is n goeie memory om te maak.

Comments